MB Trac Range Years
#13

Hello Benno

Ek gaan sommer Afrikaans met you probeer praat. Dit is my tweede taal en is ook maar maklik vir my om te praat en nie te mooilik om te skryf nie.

Ek het twee MBtracs tweede hands nou onlangs gekoop. Hulle is my eerste MB trekkers. Die 800 is heeltemal sonder enjin en het 5700 uur op. Die voorige einaar se die ratkas is nog goed. Die trekker is algemeen in a baie netjiese toestand.

Ek het toe nog n trekker gekoop wat veronderstel was om ook n 800 te wees met n goeie enjin maar die ratkas was foutief. Ek koop toe die trekker sonder om daarna te gaan kyk en die verkoper het goed verduidelik wat verkeerd was en ek het in elkegeval gedink ek sal 1 kan maak uit die twee. Hulle lewer toe die ander trekker af en dit is toe eintelik n 1000 met n goei enjin en n foutiewe ratkas.

Wel, ek het nou twee verskillende grootes en will hulle nou sommer albei nou reg maak. Die 1000 het omtrent 7500 harde uure op maar die enjin loop goed.

Ek het net die "flywheel" en "flywheel housing" vir my 800 maar niks verder vir die enjin. Ek glo die ander onderdeele gaan mooilik wees om hier in die hande te kry aangesien daar so min van die MB trekkers hier is en daar is daaroor geen specialiseerders van hierdie trekkers hier. Dit maak my bietjie bekomered en ek glo ek sal dalk die onderdele moet invoer.

ADE enjins is baie volop hier maar almal is uit trokke uit en die spesifikasies sal dan seker ook vir trok doeleindes wees. Van die enjins kan jy nog voledige nuwe sub-assemblies koop maar die is meestal vir die 352 en 366 enjins. Die onderdele hier vir ADE enjins is nog oor die algemeen nie te duur nie. Ek is nie seker nie maar ek glo meeste van die onderdele is ingevoer.

Oor die fotos! Well ek het nog nie uitgewerk hoe om fotos te laai maar sodra ek weet hoe, sal ek van my 800 en 1000 op laai en ook een van n 1500 in daardie snaakse groen waarvan ek gepraat het.

As ons nie weer voor kersfees praat, mag jy en jou familie n geseende kersfees geniet.

Baie groete,
Peter
Hi Franz

I see you mentioned the MB Trac 800 in Agrisales for R57000. I bought that tractor and it turned out to be the 1000 that I mentioned. The guy selling the tractor did not realize that and I did not go and see it prior to buying it. The first I saw of it was when he delivered it. I ended up paying R43 000 for it all included (transport as well). The engine is a 352 and seems to be running very well. The gearbox appears problamatic.

Regards,
Peter
Zitieren


Nachrichten in diesem Thema
MB Trac Range Years - von Gillcor - 19.12.2010, 22:37
RE: MB Trac Range Years - von wolli - 19.12.2010, 23:37
RE: MB Trac Range Years - von Gillcor - 20.12.2010, 15:14
RE: MB Trac Range Years - von wolli - 22.12.2010, 21:05
RE: MB Trac Range Years - von Gillcor - 22.12.2010, 21:26
RE: MB Trac Range Years - von wolli - 23.12.2010, 15:10
RE: MB Trac Range Years - von Nam-Trac 800 - 23.12.2010, 17:33
RE: MB Trac Range Years - von Gillcor - 23.12.2010, 18:13
RE: MB Trac Range Years - von Mercedes-Benno - 23.12.2010, 20:15
RE: MB Trac Range Years - von Nam-Trac 800 - 23.12.2010, 20:36
RE: MB Trac Range Years - von Mercedes-Benno - 23.12.2010, 20:43
RE: MB Trac Range Years - von Nam-Trac 800 - 23.12.2010, 21:45
RE: MB Trac Range Years - von Gillcor - 23.12.2010, 22:09
RE: MB Trac Range Years - von wolli - 23.12.2010, 22:30
RE: MB Trac Range Years - von Gillcor - 23.12.2010, 22:40
RE: MB Trac Range Years - von Mercedes-Benno - 24.12.2010, 00:15
RE: MB Trac Range Years - von Gillcor - 24.12.2010, 00:27
RE: MB Trac Range Years - von Mercedes-Benno - 24.12.2010, 00:48
RE: MB Trac Range Years - von Hartmut - 24.12.2010, 03:01
RE: MB Trac Range Years - von Gillcor - 24.12.2010, 11:20
RE: MB Trac Range Years - von Mercedes-Benno - 24.12.2010, 12:04
RE: MB Trac Range Years - von wolli - 24.12.2010, 12:21
RE: MB Trac Range Years - von Gillcor - 24.12.2010, 12:53

Gehe zu:


Benutzer, die gerade dieses Thema anschauen: 2 Gast/Gäste